-
Jongste krappies
- Die Bruid en die Beatles
- Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
- Back to reality
- KONINGINNEDAG 2012
- Tiptoe through the tulips
- ‘N BOER MAAK ‘N PLAN
- ” Ze geitje, ze geitje!”
- paasnaweek en stilte
- Aandag alle motorvervaardigers en ander uitvinders !!!!
- Aandag alle uitvinders, inventors, en planmakers en vervaardigers
-
Perels
- Die Bruid en die Beatles
- Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
- Ouma se bababoek, brief 7: Update oor borsvoeding, reels, en roetine.
- DAAR IS NIKS SOOS WARE LIEFDE.........
- Ma se seksboek . Brief 17: Waarom wag?
- sometimes
- Seerowers!(deel 1)
- SMS-TAAL
- Alle paaie gaan na Kaapstad
- Back to reality
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (3)
- brilsielkunde (3)
- Die Overberg: my wereld. (27)
- die tale wat ons praat (20)
- Euro-trip (8)
- feeverhale en ander stories (12)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (18)
- kraters en ander skandes (humor) (15)
- Los opdrifsels (52)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (16)
- Seestories (21)
- Treinstories (1)
-
seesterretjies
Selekante ( argiewe)
- Mei 2012 (4)
- April 2012 (6)
- Maart 2012 (2)
- February 2012 (5)
- Januarie 2012 (6)
- December 2011 (4)
- November 2011 (5)
- Oktober 2011 (5)
- September 2011 (6)
- Augustus 2011 (7)
- Julie 2011 (5)
- Junie 2011 (4)
- Mei 2011 (10)
- April 2011 (10)
- Maart 2011 (10)
- February 2011 (19)
- Januarie 2011 (13)
- December 2010 (4)
- November 2010 (18)
- Oktober 2010 (33)
- September 2010 (3)
silwervissies
-
Blog Stats
- 16,691 hits
wie lees?
Maandelikse Argiewe: Oktober 2010
Ma se seksboek. Brief 19: Vroulike seksuele ervaring
Liewe Leanie, Annika en Lientjie Nouja, dit het tyd geword dat ons ook praat oor die vroulike seksuele ervaring. Natuurlik is ons vroulike geslag ook seksuele wesens en kan ons ook baie opgewerk raak en ongelooflik ‘sexy’ voel. En ja, … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
4 Kommentaar
LIFE GOES ON
LIFE GOES ON … Certain stages in life are pain long stretched droughts without rain barren earth beneath the rock only the bones of an animal a withered flower the memories of a lost love. And yearning, yearning one dwells … Continue reading
Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels
Tagged hurt, keep going, life, love, pain, stages of life, try again
4 Kommentaar
Ma se seksboek. Boek 18: Die manlike ego
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Miskien moet ons nou eers ‘n bietjie gesels oor die manlike ego. Ai, toggie die ego! Aan die een kant is hy so verseker van homself, aan die anderkant kry die ego so maklik seer. … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
4 Kommentaar
Alle paaie gaan na Kaapstad
Ek ry gister hier weg, op pad Kaap toe, en opnuut verwonder ek my oor die ongelooflike mooi pad wat ons so dikwels moet ry. Vir iemand wat in die vaal, plat Vrystaat grootgeword het, is die pad Kaap toe elke keer … Continue reading
Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels
10 Kommentaar
Ma se seksboek . Brief 17: Waarom wag?
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Kom ons kom ‘n bietjie terug na die fisiese verhouding tussen man en vrou. As twee mense lief is vir mekaar, onwikkel die fisiese verhouding spontaan. Kom ons veronderstel julle het vir julle ma geluister … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
8 Kommentaar
Ma se seksboek. Brief 16: Uitmaak
Liewe kinders Ek is baie lief vir julle. Ek sal so graag elkeen wil beskerm teen hartseer en graag wil he julle moet altyd so gelukkig wees met julle kerels soos julle nou is. Ek kan maar net bid. Maar … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
2 Kommentaar
Sondagaand blues
Dis Sondagaand. Dit reen al heeldag so triestig-triestig. Nou, noudat die boere oes. Gaan dit hulle benadeel? Is dit sleg of nie? Ons het die water so nodig- maar nou? In elk geval: Hier sit ek koud en triestig en het … Continue reading
Posted in Los opdrifsels
7 Kommentaar
Ma se seksboek. Brief 15: Voels van verkeerde vere
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Julle pa het my stukkie oor verhoudings en verstand gelees. Hy het my op ‘n belangrike puntjie gewys. ‘n Jakkels verander van haar, maar nie van streke nie. Anders gestel: ‘n Voel verander van veer, … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
Lewer kommentaar
Ma se seksboek . Brief 14: Geloof
Liewe Leanie, Annika en lienkie Dit bring ons by die volgende aspek: GELOOF. Julle gaan nou al drie vas uit. Bid vir God om vir julle die pad te wys – is dit die regte ou vir jou? Bid vir … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
4 Kommentaar
Ma se seksboek. Brief 13: Hart en verstand
Liewe Leanie, Anneke en Lienkie Ons praat nou so baie oor die fisieke aspek van die verhouding. Dit is egter die emosionele deel van die verhouding wat belangriker is. Is jy vriende met jou ou? Het julle dieselfde waardes? Is … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
8 Kommentaar