-
Jongste krappies
- Die Bruid en die Beatles
- Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
- Back to reality
- KONINGINNEDAG 2012
- Tiptoe through the tulips
- ‘N BOER MAAK ‘N PLAN
- ” Ze geitje, ze geitje!”
- paasnaweek en stilte
- Aandag alle motorvervaardigers en ander uitvinders !!!!
- Aandag alle uitvinders, inventors, en planmakers en vervaardigers
-
Perels
- Die Bruid en die Beatles
- Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
- Ouma se bababoek, brief 7: Update oor borsvoeding, reels, en roetine.
- DAAR IS NIKS SOOS WARE LIEFDE.........
- Ma se seksboek . Brief 17: Waarom wag?
- sometimes
- Seerowers!(deel 1)
- SMS-TAAL
- Alle paaie gaan na Kaapstad
- Back to reality
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (3)
- brilsielkunde (3)
- Die Overberg: my wereld. (27)
- die tale wat ons praat (20)
- Euro-trip (8)
- feeverhale en ander stories (12)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (18)
- kraters en ander skandes (humor) (15)
- Los opdrifsels (52)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (16)
- Seestories (21)
- Treinstories (1)
-
seesterretjies
Selekante ( argiewe)
- Mei 2012 (4)
- April 2012 (6)
- Maart 2012 (2)
- February 2012 (5)
- Januarie 2012 (6)
- December 2011 (4)
- November 2011 (5)
- Oktober 2011 (5)
- September 2011 (6)
- Augustus 2011 (7)
- Julie 2011 (5)
- Junie 2011 (4)
- Mei 2011 (10)
- April 2011 (10)
- Maart 2011 (10)
- February 2011 (19)
- Januarie 2011 (13)
- December 2010 (4)
- November 2010 (18)
- Oktober 2010 (33)
- September 2010 (3)
silwervissies
-
Blog Stats
- 16,691 hits
wie lees?
Maandelikse Argiewe: November 2010
Om ‘n boek te skryf
Dit is stil hier op my bloggie, en eensaam. Ek sien sommer die kliek en besoekers is weg. Die kommentaar ook. Ek self is ook nie eers hier nie. Rede? Ek probeer my boekie klaarkry! ‘n Mens ou dink ‘n … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
11 Kommentaar
Oor die liefde, die wyn en die inspirasie
As die wyn die inspirasie nie bring nie, wie anders as die liefde sal dit gee? Wie anders sal my woorde vleuel, my gedagtes lewe gee? As die wyn die inspirasie nie bring nie sit my gedagtes in ‘n hok … Continue reading
Ma se seksboek. Ekstra brief wat ingevoeg gaan word: Brief 25 ouerinmenging
Liewe Kinders Lienkie se toe mos dat ek sommer ook moet skryf oor ouerinmenging. Ja, dis nogal ‘n tameletjie, ne! Erens in julle verhouding gaan julle beslis daarmee te doen kry in mindere of meerdere mate. Dis in ons geval … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
2 Kommentaar
VERPLAASTE SKULD
Wie se skuld is dit? As daar iets verkeerd gebeur, is dit een van die eerste vrae wat by ‘n mens opkom. Iets of iemand moet die skuld dra! Nou het Herriemerrie vanoggend so mooi daaroor geskryf. Vandat rekenaars die … Continue reading
Posted in Los opdrifsels
6 Kommentaar
Toortsie se liggie aan die Suidpunt
Hier op die onderste punt van Afrika is lig! Vir ons wat hier woon, ‘n wonderlike gerusstelling om saans sy lig so te sien flits oor die see. Kyk gerus hoe mooi Toortsie oor hom skryf. Behalwe dat sy liggie deel … Continue reading
Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories
14 Kommentaar
Seerowers (DEEL 5)
X en vriend was die diepseeduikers wat ‘n skeepswrak vol tin in Struisbaai se baai ontdek het. Oom F en oom D was die twee omies wat moes help om die bootjie te hou tewyl hulle geduik het. Hulle ,wat … Continue reading
Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories
10 Kommentaar
Ma se seksboek. Brief 24: Liefde en respek
Liewe Kinders Daar is nog duisende goed waaroor gepraat en geskryf kan word, maar miskien moet ek nou eers hier stop. Kom gesels gerus as daar iets is waaroor jy wonder. Die hoofsaak van al hierdie hierdie dinge is liefde en … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
15 Kommentaar
Seerowers! ( Deel 4)
Nouja, ek het laas vertel hoe die twee ou karnallies, oom F en oom D hulle lyf seerower gehou het. Oom D het sy ‘gesteelde’ tinstaaf verloor omdat X dit weer terug’gesteel’ het en van oom F se staaf het niemand iets geweet nie. … Continue reading
Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories
4 Kommentaar
Ma se seksboek. Brief 23: Swanger?
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Maar se nou net? Wat as julle te ver gaan? Wat as julle swanger raak voor julle getroud is? Wat as? Een van die redes hoekom ek hierdie briefies geskryf het , is om julle voor … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
10 Kommentaar