-
Jongste krappies
- Die Bruid en die Beatles
- Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
- Back to reality
- KONINGINNEDAG 2012
- Tiptoe through the tulips
- ‘N BOER MAAK ‘N PLAN
- ” Ze geitje, ze geitje!”
- paasnaweek en stilte
- Aandag alle motorvervaardigers en ander uitvinders !!!!
- Aandag alle uitvinders, inventors, en planmakers en vervaardigers
-
Perels
- Die Bruid en die Beatles
- Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
- Ouma se bababoek, brief 7: Update oor borsvoeding, reels, en roetine.
- DAAR IS NIKS SOOS WARE LIEFDE.........
- Ma se seksboek . Brief 17: Waarom wag?
- sometimes
- Seerowers!(deel 1)
- SMS-TAAL
- Alle paaie gaan na Kaapstad
- Back to reality
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (3)
- brilsielkunde (3)
- Die Overberg: my wereld. (27)
- die tale wat ons praat (20)
- Euro-trip (8)
- feeverhale en ander stories (12)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (18)
- kraters en ander skandes (humor) (15)
- Los opdrifsels (52)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (16)
- Seestories (21)
- Treinstories (1)
-
seesterretjies
Selekante ( argiewe)
- Mei 2012 (4)
- April 2012 (6)
- Maart 2012 (2)
- February 2012 (5)
- Januarie 2012 (6)
- December 2011 (4)
- November 2011 (5)
- Oktober 2011 (5)
- September 2011 (6)
- Augustus 2011 (7)
- Julie 2011 (5)
- Junie 2011 (4)
- Mei 2011 (10)
- April 2011 (10)
- Maart 2011 (10)
- February 2011 (19)
- Januarie 2011 (13)
- December 2010 (4)
- November 2010 (18)
- Oktober 2010 (33)
- September 2010 (3)
silwervissies
-
Blog Stats
- 16,691 hits
wie lees?
Maandelikse Argiewe: Januarie 2011
Valentynspeletjie
Dis een van die dae Valentynsdag en wie van ons is nog nie aangeraak deur die liefde nie? Miskien is jou geliefde by jou, miskien ver. Maar as jy vir iemand lief is, wil jy dit graag vir hom se. … Continue reading
Posted in die tale wat ons praat
14 Kommentaar
Sondagmiddagblues 2
Dis alweer Sondagmiddag en ek sit en tob alweer oor my blog. Wat maak ek nou eintlik hier? Ma se seksboek is klaar- daar is nie nog episodes nie.( Terloops, ek kry baie goeie terugvoering en ‘n 100 is al … Continue reading
Posted in Los opdrifsels
8 Kommentaar
Krater 2 Hakkies wil sy dra….
Dit was die jare toe damesstudente nog met rokkies en hoe-hakskoene klas toe moes gaan, en mansstudente met dasse.( Hoe oud is ek dan nou eintlik? Dit klink mos soos eeeeeue gelede! Maar glo my, daar was so ‘n tyd, … Continue reading
Posted in kraters en ander skandes (humor)
2 Kommentaar
Nagliedjie
O silwerig glip-gly hy oor die donker waters wat saggies al harder donder op die klam sand. ‘n Enkel ry voetspore maak holtes op die uitgestrekte strand- daar waar sy uitbundig gehuppel-spring en haar nagliedjie vir die maan gesing het. … Continue reading
Vra is vry
O gaats, Ek is nog woes besig met my pay it forward speletjie ( Toortsie het so ‘n hoe standaard gestel dat ek nou skoon benoud is) , maar dit lyk my ek is getag in ‘n nuwe speletjie en … Continue reading
Posted in Los opdrifsels
13 Kommentaar
die taal van verlange-’n ‘MISS YOU’ dag
‘n “Miss you”- dag My mindset is English, and my thoughts are of you, even though we’ll never meet and there’s nothing we can do. Two ships in the ocean thousands of kilo’s apart yet so near to … Continue reading
ek kry ‘n present!
Vanoggend is daar mos toe ‘n klop aan die deur. Dis Toortsie, maar ook nie Toortsie nie, Nee, sy is vanoggend die posbode. En raai net wat! Ek kry ‘n pakkie- ‘n pay it forward pakkie! Vars rose, ‘n teksversie, … Continue reading
Posted in Los opdrifsels
8 Kommentaar
PAY IT FORWARD
Nou ja, blykbaar het Son dit begin, en Toortsie dit voortgesit: die Pay it forward speletjie. Dit werk so: Son belowe om iets wat sy self gemaak het, te stuur aan die eerste 5 persone wat reageer. Toortsie is die … Continue reading
Posted in Los opdrifsels
8 Kommentaar
Krater 1Daar’s ‘n skroef los!
Toortsie se dit was naamrukweek, oftewel, die dag toe en my naam krater gemaak het. Ok, hier gaat ons! As jong juffrou in die tyd van die mini’s jare gelede, moes jy jou staan en veral jou sit, baie goed … Continue reading
Posted in kraters en ander skandes (humor)
7 Kommentaar
So wyd soos die Heer se genade
Die Overberg is ‘n klein deeltjie van ons land met ongelooflike kontraste. Somers is ons “dooie” tyd- bruin, vaal, effens groen, blou-blou berge maar nooit vervelig nie. In die winter is ons groenste groen en lemmetjiegeel. En alomteenwoordig is die see- … Continue reading
Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels
10 Kommentaar