-
Jongste krappies
- Die Bruid en die Beatles
- Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
- Back to reality
- KONINGINNEDAG 2012
- Tiptoe through the tulips
- ‘N BOER MAAK ‘N PLAN
- ” Ze geitje, ze geitje!”
- paasnaweek en stilte
- Aandag alle motorvervaardigers en ander uitvinders !!!!
- Aandag alle uitvinders, inventors, en planmakers en vervaardigers
-
Perels
- Die Bruid en die Beatles
- Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
- Ouma se bababoek, brief 7: Update oor borsvoeding, reels, en roetine.
- DAAR IS NIKS SOOS WARE LIEFDE.........
- Ma se seksboek . Brief 17: Waarom wag?
- sometimes
- Seerowers!(deel 1)
- SMS-TAAL
- Alle paaie gaan na Kaapstad
- Back to reality
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (3)
- brilsielkunde (3)
- Die Overberg: my wereld. (27)
- die tale wat ons praat (20)
- Euro-trip (8)
- feeverhale en ander stories (12)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (18)
- kraters en ander skandes (humor) (15)
- Los opdrifsels (52)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (16)
- Seestories (21)
- Treinstories (1)
-
seesterretjies
Selekante ( argiewe)
- Mei 2012 (4)
- April 2012 (6)
- Maart 2012 (2)
- February 2012 (5)
- Januarie 2012 (6)
- December 2011 (4)
- November 2011 (5)
- Oktober 2011 (5)
- September 2011 (6)
- Augustus 2011 (7)
- Julie 2011 (5)
- Junie 2011 (4)
- Mei 2011 (10)
- April 2011 (10)
- Maart 2011 (10)
- February 2011 (19)
- Januarie 2011 (13)
- December 2010 (4)
- November 2010 (18)
- Oktober 2010 (33)
- September 2010 (3)
silwervissies
-
Blog Stats
- 16,691 hits
wie lees?
Maandelikse Argiewe: February 2011
sundaynightblues
Dis alweer Sondagaand, blues tyd en haar hart loop ver paaie. Sy wonder weer oor die lewe, die lief en die baie leed. Hoe ver draai die liefde? Hoe onselfsugtig is ware liefde? Hoe onselfsugtig is sy werklik? Hoe kry ’n mens sy hart … Continue reading
KRATER 5. Bedskapades
Eendag , lank gelede, was ek jonk en mooi en verlief. ( Ja sowaar!) Die enigste sitplek in my woonstel was maar die bed, ‘n outydse yster en koper driekwartbed, baie mooi, en wyer as ‘n gewone enkelbed. En … Continue reading
Posted in kraters en ander skandes (humor)
4 Kommentaar
Krater 4. These shoes are made for walking….
Dit was oggend en ek was laat, soos dit maar met sommige ma’s van klein kindertjies gaan. Ek jaag om klaar te kry, die lang pad deur die Pretoria oggendverkeer te ry en nog steeds betyds by die skool te … Continue reading
Posted in kraters en ander skandes (humor)
5 Kommentaar
Ouma se bababoek. Brief 3: Slapies by mamma?
Goeienaand Leanie, Annika en Lienkie Vandag wil ek praat oor’n ding waar die mense jare lank al oor stry. Slaaptyd! Kom ons gaan terug na die natuur. Soogdiere versorg mos hulle kleintjies tot hulle groot is. Kleintjies slaap baie en soms … Continue reading
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
9 Kommentaar
Bloumaandagblues
Dis Maandagmore en ek voel sommer na weghardloop oor alles wat ek moet doen. Eerste moet ek 100 kaartjies verkoop- voor Donderdag! Die kabaret “Die verdwyning van Poksie Pienaar is DONDERDAGal hier- ek het nog net 2 verkoop…. Dit gaan … Continue reading
Aandag alle motorvervaardigers en ander uitvinders !!!!
Hiedie was een van my eerste skrywes, lank gelede, en nog een van my idees. Noudat ek ‘n Aandag kategorie begin het, het ek besluit om dit te reblog. Miskien eendag, word iemand anders ryk uit my idees uit! Mmm,miskien … Continue reading
Die rooi kolletjies
Ek sien al lankal die mooi wereldkaartjies by party blogs en ek dag: Ek wil ook so ‘n plat aardbolletjie he! Na vele probeerslae gee ek effens moed op, want daardie heel laaste stukkie as jy dit doen, kry ek … Continue reading
Posted in Los opdrifsels
20 Kommentaar
DAAR IS NIKS SOOS WARE LIEFDE………
I give to you, and you give to me- true love, true love….. Nou onlangs het twee van my vriendinne geskei – dit nou behalwe die hele paar ander kennisse waarvan ek net verneem het. True love? Dit was toe … Continue reading
Posted in Los opdrifsels
11 Kommentaar
Die taal van geheime liefde
Met duisend malende woordgedagtes krap ek eentonig strepiespatrone in my boek, daar waar ek jou wil skryf…