-
Jongste krappies
- Die Bruid en die Beatles
- Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
- Back to reality
- KONINGINNEDAG 2012
- Tiptoe through the tulips
- ‘N BOER MAAK ‘N PLAN
- ” Ze geitje, ze geitje!”
- paasnaweek en stilte
- Aandag alle motorvervaardigers en ander uitvinders !!!!
- Aandag alle uitvinders, inventors, en planmakers en vervaardigers
-
Perels
- Die Bruid en die Beatles
- Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
- Ouma se bababoek, brief 7: Update oor borsvoeding, reels, en roetine.
- DAAR IS NIKS SOOS WARE LIEFDE.........
- Ma se seksboek . Brief 17: Waarom wag?
- sometimes
- Seerowers!(deel 1)
- SMS-TAAL
- Alle paaie gaan na Kaapstad
- Back to reality
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (3)
- brilsielkunde (3)
- Die Overberg: my wereld. (27)
- die tale wat ons praat (20)
- Euro-trip (8)
- feeverhale en ander stories (12)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (18)
- kraters en ander skandes (humor) (15)
- Los opdrifsels (52)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (16)
- Seestories (21)
- Treinstories (1)
-
seesterretjies
Selekante ( argiewe)
- Mei 2012 (4)
- April 2012 (6)
- Maart 2012 (2)
- February 2012 (5)
- Januarie 2012 (6)
- December 2011 (4)
- November 2011 (5)
- Oktober 2011 (5)
- September 2011 (6)
- Augustus 2011 (7)
- Julie 2011 (5)
- Junie 2011 (4)
- Mei 2011 (10)
- April 2011 (10)
- Maart 2011 (10)
- February 2011 (19)
- Januarie 2011 (13)
- December 2010 (4)
- November 2010 (18)
- Oktober 2010 (33)
- September 2010 (3)
silwervissies
-
Blog Stats
- 16,691 hits
wie lees?
Maandelikse Argiewe: Maart 2011
Skuldig!!!
Hier sit ek nou op die Maandagogggend en EK HET NIE TYD NIE!!! Met ‘n troue oor 5 dae en DUISENDE goeters wat nog gedoen moet word, het hierdie ma allemins tyd om voor die rekenaar te sit en speel. … Continue reading
Ma se seksboek. brief 27 Bestellings
Liewe lesers Baie dankie dat julle saam met my hierdie boekie deurgewerk het. Dis deur julle inspirasie dat ek sover gekom het om dit te druk en uit te gee. Die boekie is nog nog nie by boekwinkels beskikbaar nie, … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
2 Kommentaar
Sondagaand….blues? Of nie?
Vannaand is dit weer Sondagaand. Die kombuisvloer is toe onder berge wasgoed ( 3 strandplekke s’n sowel as ons eie huis s’n) en die wasmasjien grom-grom reelmatig- hy is reeds besig met sy tweede bondel. En tog is die blues … Continue reading
Posted in Seestories
5 Kommentaar
Rus ‘n Bietjie, L’Agulhas
Van al die huisies op L’Agulhas, is Rus ‘n Bietjie seker een van die oudste. Soos dit vir ons lyk is hy in so 1938 gebou. Die ou huisie het uit 2 vertrekke bestaan en ‘n buitetoilet ( ‘n emmertoilet), … Continue reading
Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories
6 Kommentaar
Sondag afskeid
Dis Sondagaand, blues tyd, en vandag sit ons met harte in ons keel, maar tog ook nie. Daar is ‘n tyd vir elkeen van ons om afskeid te neem van geliefdes, van die lewe, en voort te gaan hemel toe, … Continue reading
Posted in Los opdrifsels
6 Kommentaar
Ouma se bababoek nr 4, liggaamlike kontak, sjuut en borsvoeding
Liewe Kinders Jammer ek het so lanklaas geskryf, dit gaan maar dol- heeltemal te dol vir ‘n “ouma!” Kom ons gaan bietjie terug. Ons het gesien dat die mens, hoewel baie beskaafd, nog steeds deel van die soogdiere is en … Continue reading
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
3 Kommentaar