Maandelikse Argiewe: Mei 2011

Blogging in Holland

Hallo Liewe lesers, Hier ‘s ek weer met my rooi rok voor jul deur ! Air Turkey is….Turks! Alle aankondigings is in Turks en hulle Engelse aankondigings is ….Grieks. Die lugwaardinnetjies is pragtig, die kos absoluut heerlik en die beenspasie min. … Continue reading

Posted in Euro-trip | 19 Kommentaar

bye bye for now

Na jare se wens, maande se dink en beplan en nou op die nippertjie reelings, het die tyd uiteindelik( te gou?) aangebreek en is dit hier: Ons oorsese trippie. Donderdag, DV, klim ons op daardie vliegtuig, dws as die berge … Continue reading

Posted in Euro-trip | 7 Kommentaar

Ouma se bababoek. brief 11: Sirkels en spirale

Liewe Leanie, Annika en Lientjie In die LION KING sing hulle mos oor die circle of life en ek dink deesdae baie daaraan. Dis vir my so of byna alles in die lewe uit sirkels bestaan. Is dit waarom ons praat … Continue reading

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | 6 Kommentaar

At 22 Die taal van depressie

Soos Klippie, soos Girl van die Suburbs en soos baie ander mense, was ek ook eenmaal, lank gelede baie nou betrokke by iemand met depressie. Dis genoeg om jou self depressief te maak, want jy is magteloos teen soveel hartseer. … Continue reading

Posted in die tale wat ons praat, gedigte en rympies (seestrome van verlange) | 6 Kommentaar

Wat? Rule the world???

Om te blog of nie? Ek is maar ‘n klein bloggertjie. In vergelyking met ander bloggers het ek maar min rooi kolletjies. Daar is nog steeds nie ‘n kolletjie in Frankryk nie, en ek wil so graag daar ‘n kolletjie … Continue reading

Posted in Los opdrifsels | 11 Kommentaar

Twee is beter as een

Ek het dikwels oumas en oupas hoor gesels oor hulle kleinkinders en hoe lief hulle vir hulle is. Kon nooit lekker verstaan hoekom nie. Nou weet ek nog steeds nie hoe dit werk nie- ek is mos nie die tweetjies … Continue reading

| 6 Kommentaar

Ouma se bababoek . Brief 10. Babas en dokters

Liewe Leanie, Annika En Lienkie Ek is eintlik nog heeltyd besig met basiese uitgangspunte. Het glad nie geweet daar is so baie nie! Vandag wil ek praat oor babas, dokters en medisyne. ‘n Babatjie het mos die manier om sommer vinnig … Continue reading

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | 2 Kommentaar

KRATER 7: Ander kraters wat ek ken……

Ag, wat sal ek nou se? Lag ek vir die kraters wat ek teekom?? Ja natuurlik! Sien ek dus neer op hulle? Nee, glad nie! Maar die lewe is so ernstig en so ‘n kratertjie of twee kikker mos mens se … Continue reading

Posted in kraters en ander skandes (humor) | 12 Kommentaar

Ouma se bababoek, brief 9. Geloof

Liewe Leanie, Annika En Lienkie Ek was nog eintlik besig met kerngedagtes, toe kom die tweelinkie al, en moes ek gou eers ‘n paar praktiese tips uitdeel. Maar nou is dit tyd om terug te kom na die grootste kernwaarheid: … Continue reading

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | 11 Kommentaar

Die taal van die ouderdom

                             Memories Summertime’s so long ago it’s now winter in my soul. The future holds so little charm but sweet memories are a balm. Memories of days gone by memories of you and I: A bond so unique, so rare,                                                           with such … Continue reading

Posted in die tale wat ons praat, gedigte en rympies (seestrome van verlange) | 4 Kommentaar