-
Jongste krappies
- Die Bruid en die Beatles
- Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
- Back to reality
- KONINGINNEDAG 2012
- Tiptoe through the tulips
- ‘N BOER MAAK ‘N PLAN
- ” Ze geitje, ze geitje!”
- paasnaweek en stilte
- Aandag alle motorvervaardigers en ander uitvinders !!!!
- Aandag alle uitvinders, inventors, en planmakers en vervaardigers
-
Perels
- Die Bruid en die Beatles
- Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
- Ouma se bababoek, brief 7: Update oor borsvoeding, reels, en roetine.
- DAAR IS NIKS SOOS WARE LIEFDE.........
- Ma se seksboek . Brief 17: Waarom wag?
- sometimes
- Seerowers!(deel 1)
- SMS-TAAL
- Alle paaie gaan na Kaapstad
- Back to reality
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (3)
- brilsielkunde (3)
- Die Overberg: my wereld. (27)
- die tale wat ons praat (20)
- Euro-trip (8)
- feeverhale en ander stories (12)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (18)
- kraters en ander skandes (humor) (15)
- Los opdrifsels (52)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (16)
- Seestories (21)
- Treinstories (1)
-
seesterretjies
Selekante ( argiewe)
- Mei 2012 (4)
- April 2012 (6)
- Maart 2012 (2)
- February 2012 (5)
- Januarie 2012 (6)
- December 2011 (4)
- November 2011 (5)
- Oktober 2011 (5)
- September 2011 (6)
- Augustus 2011 (7)
- Julie 2011 (5)
- Junie 2011 (4)
- Mei 2011 (10)
- April 2011 (10)
- Maart 2011 (10)
- February 2011 (19)
- Januarie 2011 (13)
- December 2010 (4)
- November 2010 (18)
- Oktober 2010 (33)
- September 2010 (3)
silwervissies
-
Blog Stats
- 16,691 hits
wie lees?
Maandelikse Argiewe: Julie 2011
Ouma se bababoek. brief 12: Taalontwikkeling en Stimulasie
Liewe Leanie, Annika en Lientjie Sjoe, ek het rerig lanklaas geskryf- het mos intussen by daardie twee dierbare goedjies gekuier en die voorreg gehad om hulle vas te hou. Dit was wonderlik en ek en Oupa verlang sommer baie na hulle! … Continue reading
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
7 Kommentaar
Krater 8: Ons, die dominee en die kombuisvloer
Eendag, so 22 jaar gelede, het ons Bredasdorp toe getrek en ‘n mooi ou huis hier gekoop. Die gaar novilon in die kombuis moes vervang word- met teëls, het ons in ons wysheid gedink, want my man se werk het … Continue reading
Die deurmekaar tale van kleur
Dis aand en ek het vir ‘n verandering die laptop. Aha, nou kan ek mos blog!!! Moenie glo nie, dis reeds amper 9 uur, en ek sit al van 4 uur af hier en lees. Ek lees op oor restourante, … Continue reading
Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels
4 Kommentaar
Terug , af, aarde toe
Hier sit ek nou vir die soveelste keer voor my blog. Ek moet skryf- ma se bababoek( ek het voorafal ‘n paar goed geskryf, maar moet net eers die ou goed lees om in voeling te kom). treinstories- ek het … Continue reading
wanneer is ons kommin????
Ai, OLGA het mos vir my huiswerk gegee: ek moet nou vertel hoe commin ek is. Maar ek glo mos nou nie eintlik ek is commin nie, ne! Of is ek? O gaats, ja. Ek is mos mal oor my … Continue reading
Posted in Los opdrifsels
13 Kommentaar