Maandelikse Argiewe: Augustus 2011

The show must go on

Maankind was weg, want sy’s siek en ek’s weg, want ek WERK!!! Dit het so gekom: Eendag onverwags, net na ek en my motor wonderbaarlik veilig in die Kaap gekom het, tref ‘n  groot terugslag ons gesin, my man land … Continue reading

Posted in Los opdrifsels | 15 Kommentaar

Storietyd in blogland

Eendag, nie so lank gelede nie, was daar ‘n dogtertjie. Sy was sommer dikbek en kwaai: ”Ek wil ‘n storie he!” brom sy. “Kom ek vertel jou van Rooikappie”, se haar ma. “NEE! Ek willie van Rooikappie hori , ek … Continue reading

Posted in feeverhale en ander stories | 5 Kommentaar

12 bottels water, 5 engele, ens. (deel 2)

Ek het in die vorige skrywe vertel van my besonderse rit Kaap toe ( lees gerus deel 1), maar die storie se stertjie moet ek darem bysit, veral gedagtig aan een van die onlangse blogs waar Toortsie sê dat ‘n … Continue reading

Posted in Los opdrifsels | 10 Kommentaar

12 bottels water, 5 engele op wiele en nog een daar erens bo. ( Deel 1)

Iemand het lank gelede eenkeer vir my ma gese dat sy nie oor my bekommerd hoef te wees nie. Ek het ‘n buitengewone goeie beskermengel en sy werk nog oortyd ook.  Dat ek nie lank gelede al iets ernstigs oorgekom … Continue reading

Posted in Los opdrifsels | 9 Kommentaar

Krater- of nie? Macaroni jou doring!

Paleishuis, my klein tuisbesigheidjie, is ‘n raamplek en kunsgalerytjie. Vroeer jare het ek hom woes bemark. My man het by ‘n firma gewerk wat soms uitgelese oorsese kliente gehad het. So kom daar een aand, so 6.30nm twee baie belangrike … Continue reading

Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels | 6 Kommentaar

Kraterstorie vir vrouedag

Na aanleiding van Toortsie wat van die tee vergeet het, en Maankind wat sê dat ons meer moet lag, gou-gou hierdie storietjie van my my goeie vriendin, Elise. Nou kyk, Elize is die fynste en mooiste mensie denkbaar , intelligent, … Continue reading

Posted in kraters en ander skandes (humor) | 4 Kommentaar

Overberg, storiewerf, bederf-bederf!

Audrey Blignault, Con de Villiers, Wilma Stockenstrom, Uys Krige, MER, Sannie Uys, Petra Muller, Ian Smit, Marlee Tesselaar, Chanette Paul, Petrovna Metelerkamp, Trisa Hugo, Frieda de Villiers……..En nou herinner Maankind (Trisa Hugo) my aan nog twee: Jan Rabie en SJ … Continue reading

Posted in Die Overberg: my wereld., feeverhale en ander stories, Los opdrifsels | 15 Kommentaar