Maandelikse Argiewe: September 2011

Die taal van blog

So ongemerk, sonder dat ek dit self agtergekom het, het Seegogga verjaar! Ja, dis net so mooi ‘n jaar en ‘n week gelede dat ek my eerste nederige bloginskrywing gemaak het. In hierdie jaar het so baie gebeur! Ek het … Continue reading

Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels | 10 Kommentaar

Storietyd in Blogland 2: Ek help vir Mamma

Posted in feeverhale en ander stories | 5 Kommentaar

voor in die wapad brand ‘n lig

Wel, as ‘n mens heeltemal korrek wil wees, kry ‘n mens eers hierdie lig en dan eers kom die wapad- hierdie liggie hierbo is immers op die Suidpunt van Afrika, daar waar alles begin .  Maar kom ons wees maar … Continue reading

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Seestories | 9 Kommentaar

My Overberg in die lente

By gebrek aan woorde; PRENTE. Die eerste foto is sommer by die see voor Rus ‘n Bietjie ons strandhuisie met soldatepoel in voorgrond, die ander foto’s is sommer op ons gewone pad Kaap toe- ons hoef nie te gaan soek … Continue reading

Posted in Die Overberg: my wereld. | 10 Kommentaar

Ouma se bababoek. Brief 13 Jou baba en die ongelooflike waarde van musiek

Liewe Kinders Ai, waar is die dae toe julle gedans het op Enkeling se musiek? Julle was kleuters en het presies gedoen het wat die liedjie gesê het: rug gedraai, onderstebo, ens. Annika, jy kon skaars alleen sit, toe wieg jy … Continue reading

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | 3 Kommentaar

Showtime! ( ‘n Week na: The show must go on)

‘Een hunters extreme asb?” “Hier’s hy. R 20″ “2 Poncho’s asb!” “Right! R36″ Ag, tannie, hou maar die kleingeld!” Ek neem die twee tweerandstukke en kap dit so tweekeer op die barcounter soos ‘n pro. Dis wat mens moet doen as jy ‘n … Continue reading

Posted in Los opdrifsels | 3 Kommentaar