My Overberg in die lente

By gebrek aan woorde; PRENTE.

Die eerste foto is sommer by die see voor Rus ‘n Bietjie ons strandhuisie met soldatepoel in voorgrond, die ander foto’s is sommer op ons gewone pad Kaap toe- ons hoef nie te gaan soek vir mooi dele om af te neem nie- hulle is oral sommer langs die pad en op ‘n sekere deel, op ‘n sekere draai, sien ons selfs die see!

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Die Overberg: my wereld.. Bookmark the permalink.

10 Responses to My Overberg in die lente

  1. Xena Phoenix says:

    Die blerrie telefoondrade maak my so die dinges in as ek ‘n foto van iets wil neem. Ek moet regtig leer photoshop.

    Jy lei my in die versoeking met daardie eerste foto.

  2. MaanKind says:

    Wou so graag ry, maar die bleddie gordelroos hou my steeds in die huis

  3. klippie says:

    Pragtig. Julle is bevoorreg.

  4. Nou sit ek sommer openlik en tjank soos ‘n aardwolf in volmaan oor ek nie ook daar kan bly nie… Baie dankie, dis baie mooi fotos!

  5. kyker says:

    Baie mooi omgewing. Jy’s bevoorreg om daar te bly.

  6. Die fotos is pragtig! Ek het self ‘n klompie mooi fotos al geneem hier op die plaas in die Overberg. Elke seisoen het sy eie mooi.

  7. seegogga says:

    Dankie julle almal. Na byna 23jaar hier, het ek nog nooit blaze geraak oor . al die mooi en al die kleur nie. Elke rit see toe en elke rit Kaap toe of waarheen ookal, is spesiaal, omdat dit so mooi is.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s