Category Archives: Euro-trip

KONINGINNEDAG 2012

Maandag, 30 April, was Koninginnedag- ‘n dag van oranje, feesvier , pret en vryemark in Holland. Koninginnedag het geleidelik deur die jare ontstaan toe daar elke jaar op koningin Wilhelmina se verjaarsdag blomme aan haar oorhandig is en sy dan … Continue reading

Posted in Euro-trip, Los opdrifsels | 14 Kommentaar

Tiptoe through the tulips

    Keukenhof So lovely the colours so crispy the air I cannot help thinking you should have been there.

Posted in Euro-trip, Los opdrifsels | 7 Kommentaar

Die eensame koning

Eendag, lank gelede, so vanaf, 1845 af, was daar ‘n klein prinsie. Die arme prinsie se pa was natuurlik die koning van die land, Bavaria, en baie besig. Hy  het nie gedink kindersgrootmaak is deel van ‘n koning se pligte nie, daarvoor … Continue reading

Posted in Euro-trip, feeverhale en ander stories | 7 Kommentaar

Turkısh Delıght

Merhaba arkadaşlar! So vlieg ons toe ewe hartseer terug SA toe, en land in Istanboel!  Wat ‘n belewenis! Dit het so gebeur: Toe ons so twaalfuur die nag in Istanboel moes oorklim, deel hulle ons mee dat die vulkaan se … Continue reading

Posted in Euro-trip | 12 Kommentaar

Deutsche Erlebnis

Guten Tag, meine Freunde!  Ich komm nur von Deutchland. Wir waren 2 Tagen bei unsere Vreunde in Munchen . Sie waren wunderbar freundlich. Sie haben uns nach die Marienplatz genommen. Da klommen wir ein”tower”, st Peter “tower”. Wir gingen auch nach die … Continue reading

Posted in Euro-trip | 11 Kommentaar

Van Gogh, Rembrandt en Seegogga

Hoi! Ag. wat een leuke dag ! Gister hebben we naar Vincent van Gogh’s museum gegaan. Wat mooi! Ik zie zijn kleure- erg vreemd en mooi. Zij schilderijen ziet daar heel modern uit. Helemaal te modern voor zijn tijd. Ik lees zijn … Continue reading

Posted in Euro-trip | 2 Kommentaar

Blogging in Holland

Hallo Liewe lesers, Hier ‘s ek weer met my rooi rok voor jul deur ! Air Turkey is….Turks! Alle aankondigings is in Turks en hulle Engelse aankondigings is ….Grieks. Die lugwaardinnetjies is pragtig, die kos absoluut heerlik en die beenspasie min. … Continue reading

Posted in Euro-trip | 19 Kommentaar

bye bye for now

Na jare se wens, maande se dink en beplan en nou op die nippertjie reelings, het die tyd uiteindelik( te gou?) aangebreek en is dit hier: Ons oorsese trippie. Donderdag, DV, klim ons op daardie vliegtuig, dws as die berge … Continue reading

Posted in Euro-trip | 7 Kommentaar