-
Jongste krappies
- Die Bruid en die Beatles
- Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
- Back to reality
- KONINGINNEDAG 2012
- Tiptoe through the tulips
- ‘N BOER MAAK ‘N PLAN
- ” Ze geitje, ze geitje!”
- paasnaweek en stilte
- Aandag alle motorvervaardigers en ander uitvinders !!!!
- Aandag alle uitvinders, inventors, en planmakers en vervaardigers
-
Perels
- Die Bruid en die Beatles
- Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
- Ouma se bababoek, brief 7: Update oor borsvoeding, reels, en roetine.
- DAAR IS NIKS SOOS WARE LIEFDE.........
- Ma se seksboek . Brief 17: Waarom wag?
- sometimes
- Seerowers!(deel 1)
- SMS-TAAL
- Alle paaie gaan na Kaapstad
- Back to reality
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (3)
- brilsielkunde (3)
- Die Overberg: my wereld. (27)
- die tale wat ons praat (20)
- Euro-trip (8)
- feeverhale en ander stories (12)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (18)
- kraters en ander skandes (humor) (15)
- Los opdrifsels (52)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (16)
- Seestories (21)
- Treinstories (1)
-
seesterretjies
Selekante ( argiewe)
- Mei 2012 (4)
- April 2012 (6)
- Maart 2012 (2)
- February 2012 (5)
- Januarie 2012 (6)
- December 2011 (4)
- November 2011 (5)
- Oktober 2011 (5)
- September 2011 (6)
- Augustus 2011 (7)
- Julie 2011 (5)
- Junie 2011 (4)
- Mei 2011 (10)
- April 2011 (10)
- Maart 2011 (10)
- February 2011 (19)
- Januarie 2011 (13)
- December 2010 (4)
- November 2010 (18)
- Oktober 2010 (33)
- September 2010 (3)
silwervissies
-
Blog Stats
- 16,691 hits
wie lees?
Category Archives: Ma se seksboek
Ma se seksboek. brief 27 Bestellings
Liewe lesers Baie dankie dat julle saam met my hierdie boekie deurgewerk het. Dis deur julle inspirasie dat ek sover gekom het om dit te druk en uit te gee. Die boekie is nog nog nie by boekwinkels beskikbaar nie, … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
2 Kommentaar
MA SE SEKSBOEK .BRIEF 26: Saamwoon
Posted on December 15, 2010 by seegogga Liewe Kinders Ek het nou al die briefies gerankskik en in ‘n boek gesit. Ek hoop julle sal dit sonder vooroordeel lees, en daar iets kan uithaal wat vir julle van waarde … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
6 Kommentaar
Wow, hy’s klaar!
Die vriendelike Anita gee vir my die proefkopie: MY BOEKIE! Wow, dis wonderlik om dit vas te hou- dit lyk actually soos ‘n regte boek! Klein, maar darem. Ek blaai hom deur: al die bladsy is mooi opgeline, niks skeef … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
7 Kommentaar
Om ‘n boek te skryf
Dit is stil hier op my bloggie, en eensaam. Ek sien sommer die kliek en besoekers is weg. Die kommentaar ook. Ek self is ook nie eers hier nie. Rede? Ek probeer my boekie klaarkry! ‘n Mens ou dink ‘n … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
11 Kommentaar
Ma se seksboek. Ekstra brief wat ingevoeg gaan word: Brief 25 ouerinmenging
Liewe Kinders Lienkie se toe mos dat ek sommer ook moet skryf oor ouerinmenging. Ja, dis nogal ‘n tameletjie, ne! Erens in julle verhouding gaan julle beslis daarmee te doen kry in mindere of meerdere mate. Dis in ons geval … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
2 Kommentaar
Ma se seksboek. Brief 24: Liefde en respek
Liewe Kinders Daar is nog duisende goed waaroor gepraat en geskryf kan word, maar miskien moet ek nou eers hier stop. Kom gesels gerus as daar iets is waaroor jy wonder. Die hoofsaak van al hierdie hierdie dinge is liefde en … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
15 Kommentaar
Ma se seksboek. Brief 23: Swanger?
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Maar se nou net? Wat as julle te ver gaan? Wat as julle swanger raak voor julle getroud is? Wat as? Een van die redes hoekom ek hierdie briefies geskryf het , is om julle voor … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
10 Kommentaar
Ma se seksboek. Brief 22: Imagoterapie
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Ek het gister gepraat hoe elke soort mens, die introvert( die skilpad) sowel as die ekstrovert(die donderstorm) moet aanpas om kommunikasie ( en vrede!) te probeer bewerkstellig. Daar is tegnieke wat kommunikasie bevorder. Die eerste … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
4 Kommentaar
Ma se seksboek. Brief 21: Konflik
Liewe Kinders Ai, tog, ek dog ek is klaar met die boek, maar toe ek gisteraand vir Lienkie so hoor stry oor die foon, besef ek dat daar nog ‘n belangrike saak is, nl konflikhantering. ‘n Ou en ‘n meisie … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
4 Kommentaar
Ma se seksboek. Brief 20: Hoe ver?
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Julle wonder seker waarom ek nou in soveel detail beskryf wat julle eintlik eers moet uitvind in die huwelik? Wel, gedagtig aan al die ‘moes’ troues deur die eeue, help dit nie om met oogklappe … Continue reading
Posted in Ma se seksboek
2 Kommentaar